Maroela_media's Instagram Audience Analytics and Demographics
@maroela_media
South Africa
Business Category
Get Our Influencer Rate Card Today!
A brand new way for you to compare the rates of influencers across the world.
Learn MorePROFILE OVERVIEW OF MAROELA_MEDIA
74.0% of maroela_media's followers are female and 26.0% are male. Average engagement rate on the posts is around 0.23%. The average number of likes per post is 95 and the average number of comments is 13.
Maroela_media loves posting about Pets.
Check maroela_media's audience demography. This analytics report shows maroela_media's audience demographic percentage for key statistic like number of followers, average engagement rate, topic of interests, top-5 countries, core gender and so forth.
Followers
Posts
GENDER OF ENGAGERS FOR MAROELA_MEDIA
AUDIENCE INTERESTS OF MAROELA_MEDIA
- Fitness & Yoga 62.48 %
- Clothes, Shoes, Handbags & Accessories 57.36 %
- Children & Family 56.67 %
- Art & Design 53.34 %
- Travel & Tourism 53.04 %
- Beauty & Fashion 51.43 %
- Restaurants, Food & Grocery 39.74 %
- Photography 39.31 %
- Music 38.69 %
- Business & Careers 38.40 %
- Entertainment 32.52 %
MENTIONED HASHTAGS OF MAROELA_MEDIA
- lekkermaroela 8
- afrikaans 2
- musiek 2
- lekkerlag 2
- geloof 2
RECENT POSTS
”Selfs jongmanne word moeg en raak afgemat, selfs manne in hulle fleur struikel en val, maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.” ~ Jesaja 40:30-31 #geloof #motiveringmaandag #houmoed
"Want God is nie 'n Skepper van verwarring nie, maar van vrede, soos in al die gemeentes van die heiliges." – 1 Korintiërs 14:33 #sondag #hoop #geloof
Maroela Media het op die rooitapyt vir ʼn eksklusiewe vertoning van #LoveMyselfie by @blaauwklippen in Stellenbosch gekuier. #lekkermaroela
Desember is hier, dis amper tyd vir pret en plesier! #vakansie #kersfees #vrydag #naweek
Lees al die belangrike nuus dié naweek op Maroela Media.
Roosterkoek is so veelsydig en kan byna vir enigiets gebruik word. Kry die volledige resep op Maroela Media se koolstoofafdeling. “Tag” gerus iemand wat van sakpasresepte hou. #smulmetmaroela #lekkermaroela #maroelamedia #resepte #trotsafrikaans #afrikaans #lekker
Kan jy nog Simba se Kreols-skyfies onthou? #dinkterugdonderdag #heimwee #lekkermaroela
ons ry uit ’n vreemde dorp Albert speel Thunderstruck ses jaar terug het ons hierdie pad met die droom van vandag gevat dit reën, my oudste vriende, dit reën en ek is nie meer heel nie ek is vlees en bloed en die uitroep van die skare my are is die drade en my hart pomp by die luidsprekers uit ons het gebid vir vandag vir hierdie tyd die reën teen die ruit, soos nog ’n gehoor sit die wipers af, stop, laat ons hoor vanaand as ons opstap, doen ons dit alles van voor af maar beter soos ’n man en ’n vrou wat lief is vir mekaar en jaar na jaar bloeisels bloei tussen die merke (blomme is net stilstaande vuurwerke) this is it this is what we hoped for ons parkeer ons lewens hier in die reën langs die highway is die parkering verniet maar ons tyd is nóg geleen - “Thunderstruck” deur Danie du Toit #woensdagwoorde #gedigte #taal
Sonbrilletjies oe, oe, oe die glas is gekraak Sonbrilletjies, o gats, wat gaan ek maak? Sonbrilletjies, oh well dit maak nie saak - Al Debbo #Dinsdagdeuntjie #Afrikaans #musiek
Die Desember-vakansie is in ons visier. Hou bene hou! #maandagmotivering #vakansie
“Wees waaksaam, staan vas in die geloof, wees manmoedig, wees sterk! Laat alles by julle in liefde geskied.” 1 Kor 16:13-14 #genade #vrede #liefde
Was jy al ooit by Franschhoek se motormuseum? Die uitstalling is die moeite werd vir oud en jonk en selfs vir diegene wat nie eintlik 'n liefde het vir motors nie! #saterdag #naweek #lekkermaroela
Avg Comments